+16
Selfsorg in Kimberley

Butlersrail @ Butlershaven farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ij B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sien opmerkings. Kan dit beslis aanbeveel. Goed geleë. Baie skoon en netjies. Baie goed toegerus. Baie hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marise B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Dit was baie lekker en 'n unieke ervaring. Dit was baie lekker en baie gemaklik met vriendelike honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mureli R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit was heerlik, dit het gevoel soos 'n ontvlugting na 'n ander wêreld! Dit was heerlik, dit het gevoel soos 'n ontvlugting na 'n ander wêreld in die trein! Die plaas is pragtig met die mooiste sonsak en sonsopkoms vanuit die trein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Wonderful soul replenishing nostalgic stay. As it was a spontaneous continuation of our business trip, what a lovely nostalgic surprise staying in a railway coach on a farm!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meiring V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Unieke oornag ervaring in treinwa op rustige plaas atmosfeer. Ons was baie vriendelik ontvang en het die goed toegeruste akkommodasie en rustige atmosfeer geniet. Alles was soos ons verwag het. Die treinwa is goed ingerig met alles wat nodig is vir basiese selfsorg oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was baie lekker en baie veilig gevoel, beddens is baie lekker. Baie lekker gebly en baie gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Van Rhyn F
1 nag
5.0
Jan 2026

Rustige, unieke, gerieflike en heerlike ervaring! Heerlik unieke ervaring in die trein en op die plaas. Regte karooplaas gasvryheid en smullekker braaipak. Ek kan die verblyf beslis aanbeveel vir 'n rustige en gerieflike oorslaap. Ek sal vir seker weer by Butlersrail bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2026

Oornag na Upington. Baie lekker gewees, was 'n unieke ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rubin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Heerlik anders. Ek het doelbewustelik die andersheid van die treinverblyf gekies en doelbewustelik die vryheid van die plaasligging. Die trein het sulke goeie herinneringe uitgebring met my grootwordjare en treinritte saam met my ouers en broers, met jaarlikse vakansies, tussen stede gereis. Die enigste negatief was dat ons twee aande, einde Januarie, oor 'n hittegolftoestand geval het en dat die trein goed warm gebak het gedurende die dag. Die lugversorgers in die twee slaapkamers en die staanwaaier wat addisioneel aan ons verskaf is, was lewensredders. Weersomstandighede kan darem ook nie aan die voete van die eienaars gelê word nie. Die beddens is 'n bietjie hard, maar weereens het dit my teruggeneem na my ervaringe met oornagslaap op treine, soos wat ek grootgeword het en dus verstaan ek dit in die konteks van die oorspronklike. Welgedaan aan die eienaars, wat iets anders in die verblyfsfeer aan te bied het. Hulle was ook baie tegemoetkomend om toeskemming te verleen aan ons om bietjie op hulle plaas rond te stap en te draf. Ek sal Butlersrail definitief aanbeveel aan mense wat bietjie avontuur en andersheid soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hercules V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Gasvryheid was uitstekend gewees en sommer dadelik tuis gevoel. Dit was so rustig gewees, weg van die gewoel van die stad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Butlershaven plaas, N12 Suid, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81ba4f51ba667f18a116798d5c530eaaba06c5e287f98d87914d9e003a19101171d02a9254053d0e1428bb861078474b3499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 72 5 1 5 Butlershaven plaas N12 Suid 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.907028148745 24.677311331034
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang