+16
Selfsorg in Balgowan

Buttercup Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Fort Nottingham Road, Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Buttercup Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Nottingham, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi in die slaapkamer beskikbaar.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit.

Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke, ideaal om 'n oggendkoffie te geniet.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 6 Fort Nottingham Road, Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Fort Nottingham Road, Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12de9e5b9e744b157767cdf48e1113ffdfa325a9c175e2a65c679e78dbc4c801e9ff1134c49e0cd9b5772cb11dd68f1436ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 6 Fort Nottingham Road Nottingham 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.360724030866 29.992480239624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang