+19
Selfsorg in Parys

By Waters Van Rus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Charmaine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Vreeslik lekker gebly. Bespreking was op kort kennisgewing en die plekkie was perfek en so mooi binne, en die gasvrou was so aangenaam en ons met ope arms ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Netjies, skoon, veilig met baie detail in die vertrek. Baie lekker, rustige oornagplek, goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie D
1 nag
5.0
Jun 2026

Overnight stay. Comfortable, conveniently located, welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
By Waters Van Rus
Thank you for the positive feedback and high rating. Please come again.

Marina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

‘n Ware tuiste weg van jou eie tuiste. Wat ‘n pragtige plek! Soveel aandag aan die fynste detail. Gasvrou is baie gaaf en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netjies, rustig en lekker ontspannend! Baie vriendelik ontvang! Beveel die plekkie beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne R
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Calming, safe and perfect for the single traveller. I really enjoyed my stay in this establishment. It was peaceful and suited my needs perfectly. Petra was the perfect host. She went out of her way to ensure that all was well with me and assured me that the area was safe! Coming from Jhb, it was comforting to know that I was in a secure environment. The sound from the nearby river was so calming. I'm so pleased I found this place, and will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zannae V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlik gekuier. Sal aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
By Waters Van Rus
Baie dankie! So bly julle het lekker gebly! Hoop ons sien gou weer!

Chris L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Puik waarde vir geld en rus vir jou siel. Baie lekker oornag, met die rivier se gekabbel heeltyd in die agtergrond. Baie rustige, veilige en stil area. Die eenheid is baie mooi en skoon. Perta was 'n baie goeie en vriendelike gasvrou, vanaf ons aankoms tot ons weer daar weg is. Ons sal enige tyd weer teruggaan en daar gaan oorbly. Sien baie uit na ons volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
By Waters Van Rus
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is so bly julle het lekker ByWatersVanRus gebly. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Abbygale G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Baie lekker gebly. Daar was baie moeite vir ons gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
By Waters Van Rus
Dit was 'n groot plesier! Baie dankie! Hoop ons sien gou weer!

Wiek R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Was baie lekker en waarde vir geld. Baie gasvrye ontvangs. Baie lekker. Baie netjies en gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
By Waters Van Rus
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly julle het lekker geslaap!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R740
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Bespreek

32 Grewar Avenue, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cf345a1c25750c6308a8df5741afa120215ab7108ea039cd1dcc8d1fe4004f400d5a928bf304da91f3b43a3c4d40c47db51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 32 Grewar Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.90275583859 27.443453398147

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang