+19
Selfsorg in Parys

By Waters Van Rus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Dianne R
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Calming, safe and perfect for the single traveller. I really enjoyed my stay in this establishment. It was peaceful and suited my needs perfectly. Petra was the perfect host. She went out of her way to ensure that all was well with me and assured me that the area was safe! Coming from Jhb, it was comforting to know that I was in a secure environment. The sound from the nearby river was so calming. I'm so pleased I found this place, and will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zannae V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlik gekuier. Sal aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
By Waters Van Rus
Baie dankie! So bly julle het lekker gebly! Hoop ons sien gou weer!

Chris L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Puik waarde vir geld en rus vir jou siel. Baie lekker oornag, met die rivier se gekabbel heeltyd in die agtergrond. Baie rustige, veilige en stil area. Die eenheid is baie mooi en skoon. Perta was 'n baie goeie en vriendelike gasvrou, vanaf ons aankoms tot ons weer daar weg is. Ons sal enige tyd weer teruggaan en daar gaan oorbly. Sien baie uit na ons volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
By Waters Van Rus
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is so bly julle het lekker ByWatersVanRus gebly. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Abbygale G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Baie lekker gebly. Daar was baie moeite vir ons gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
By Waters Van Rus
Dit was 'n groot plesier! Baie dankie! Hoop ons sien gou weer!

Wiek R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Was baie lekker en waarde vir geld. Baie gasvrye ontvangs. Baie lekker. Baie netjies en gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
By Waters Van Rus
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly julle het lekker geslaap!

Hester G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Home away from home. Was baie lekker ontspanne atmosfeer. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
By Waters Van Rus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer!

Jacques D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gasvryheid van die beste, dankie Petra. Ongelooflik lekker en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
By Waters Van Rus
Baie dankie, ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.

Anmari N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, gemaklik en lekker! Mooi geleë blyplek langs die rivier met al die benodighede vir 'n lieflike bly in Parys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
By Waters Van Rus
Baie dankie vir die positiewe resensie, is so bly julle het lekker gebly hier ByWatersVanRus!

Sonja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, ontspannend en gemaklik. Baie gasvrye mense. Seker gemaak alles is in orde en dat ons alles het wat ons sal nodig kry. Baie, baie, baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar gaan kuier. Dit het gevoel of ons by goeie vriende tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
By Waters Van Rus
Dankie!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)
Bespreek

32 Grewar Avenue, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cf345a1c25750c6308a8df5741afa120215ab7108ea039cd1dcc8d1fe4004f400d5a928bf304da91f3b43a3c4d40c47db51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 32 Grewar Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.90275583859 27.443453398147

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang