- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Grewar Avenue, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
ByWatersVanRus bied gemaklike en rustige verblyf in Parys op die oewer van die Vaalrivier en is die perfekte oornagplek vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
ByWatersVanRus beskik oor 'n selfsorg eenheid en 'n aparte dubbelkamer.
- Die selfsorg-eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan leefarea beskik oor gemaklike sitplek met 2 slaapbanke, 'n binnebraai en DSTV. Die kombuisie is toegerus met 'n kroeg yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, braaipan, lugbraaier, eetgerei en breekware.
- Die aparte dubbelkamer 2 is ingerig met 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit in 'n koffiestasie, yskassie, DSTV en 'n privaat kuierhoekie met 'n vuurput waar gaste heerlik buite kan sit en ontspan terwyl hul omring word deur die pragtige natuurskoon met voël geluide en die kabbelende waters van die Vaalrivier in die agtergrond.
Gaste het ook toegang tot 'n ontspanningsarea met 'n swembad en tuinarea, waar hulle langs die swembad kan lê en ontspan, kwaliteit tyd saam kan deurbring en die pragtige uitsigte kan geniet. Daar is ook 'n Weber braai beskikbaar vir die wat 'n vleisie wil braai. En vir 'n meer romantiese atmosfeer kan 'n piekniekmandjie vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Petra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 32 Grewar Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink By Waters Van Rus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Grewar Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang