C10 Laguna - Greenways Beach and Golf Estate

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan C10 Laguna betaal word.
Daar is 'n gesigsherkenningsfooi van R250 vir die gasrekening. Kliënte moet vir hul eie Greenways-toegangskaarte betaal. Elektrisiteit word via 'n voorafbetaalde meter gebruik; langtermynverblyfkliënte moet dit op hul eie koste herlaai. Skoonmaakdiens is beskikbaar en 'n tarief kan op aanvraag verskaf word. Indien daar oormatige skoonmaak benodig word, sal 'n verdere R150 van die breekskadedeposito afgetrek word. Ons bied afslag vir lang verblyf, 2 persone of pensioenarisse vir verblyf langer as 14 dae. Die kliënt moet die Greenways-kantoor direk betaal vir Gesigsherkenningstoegang vir die bestuurder van die voertuig en ander wat moontlik in en uit die landgoed loop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Andrews Drive, C10 Laguna - Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4af60b80a031d77ace467ea892397b8027090512a7c7d24ef188ff187a8223a5efbe02742034680150538c20e17e518700a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) St Andrews Drive C10 Laguna - Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134577582244 18.844762246299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang