C9 Salamander
5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 65 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
C9 Salamander bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in Umhlanga. Die kompleks is stapafstand vanaf Bronze-strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers op die onderste verdieping, en 'n kombuis, oopplan-sitarea en -eetarea op die boonste verdieping.
Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelbed in die stoepkamer. Daar is 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Albei badkamers het storte.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n stoep, lugversorging en WiFi.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 177
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 65 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
65 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang