Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabin20@Riviera Wharf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Riviera Hotel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cabin20@Riviera Wharf is 'n moderne selfsorgwoonstel wat op die eerste verdieping van die Riviera Wharf Hotel in Hartenbos geleë is. Die hotel lê op die oewer van die Hartenbosrivier en spog met 'n swembad en sitarea, kroegarea en restaurant met 'n lieflike uitsig oor die rivier.

Hierdie bekoorlike woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 smaakvol gemeubileerde slaapkamer. Die slaapkamer het lugversorging en 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamer maak van die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet gebruik. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, asook 'n sentrale eiland. Verder is daar ook 'n skottelgoedwasser beskikbaar. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket

Die leefarea lei na 'n privaat stoeparea met buitesitplek en 'n gasbraai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike geriewe van die hotel wat 'n sprankelende swembad, restaurant en kroeg insluit. Gaste kan ook bo-op die hotel se dak braai en die see-uitsig van bo af geniet. Veilige, gratis en aangewese parkeerplek is op die perseel onder 'n skadunet beskikbaar.

Die naaste strand is ongeveer 400 m vanaf die eenheid, met Hartenbos waterfront en pretpark binne stapafstand. Die waterfront het 'n winkelsentrum met verskeie winkels, restaurante en kroeë. Hartenbos se kus is ideaal vir 'n heerlike vakansie.

Die Outeniekwapas is 46 km vanaf Riviera Hotel Hartenbos, terwyl George Gholfklub 46 km ver is. Die naaste lughawe is George Lughawe, wat ongeveer 39 km van die eiendom af is.

Slaapplek

’n Bespreking by Cabin20@Riviera Wharf sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cabin20@Riviera Wharf
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anéle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Port Natal-weg 133, Riviera Hotel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cabin20@Riviera Wharf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Riviera Hotel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b7b0001bfc6d4beabf7dfc151be43a1c93522e28d0cf710baa260f6de59c188725fe8bc94bcd41870c78ab83bcb39e6b30a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Port Natal Road 133 Riviera Hotel 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1188307 22.1179066
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem