Pick your preferred language

English

Afrikaans

+10
Selfsorg in Table View

Cactus cottage

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Weaver Street, Tableview, Cape town, 7441, Sien kaart

Beskrywing

Cactus Cottage bied gemaklike en verwelkomende selfsorgverblyf in die rustige voorstad Flamingo Vlei, Table View. Dit is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of korporatiewe gaste.

Die eenheid kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid bied ook 'n gemaklike sitarea en 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste. WiFi-toegang word voorsien.

Met 'n veilige omgewing en maklike toegang tot Bloubergstrand, nabygeleë restaurante en hoofweë, is Cactus Cottage die perfekte basis vanwaar jy die Kaap kan verken of na 'n besige dag kan ontspan. Of jy nou vir werk of ontspanning besoek, gaste kan uitsien na 'n ontspanne en gemaklike verblyf in hierdie goed geleë Table View-wegkruipplek.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Weaver Street, Tableview, Cape town, 7441,
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Weaver Street, Tableview, Cape town, 7441,

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfedad030946278af0205eed1ee303fb31d9a74dd6bcdb81fb151d2626325dd4f956142583c92d09f3b6961a8bc78d33985af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 10 Weaver Street Tableview 7441 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.832582 18.493847164418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang