Calla - House
6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 jaqueline Drive, Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Calla House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Ballito, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Een slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die oorblywende badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n boma en braai-area, sowel as 'n jacuzzi. Gedurende die somer wag 'n verfrissende swembad.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Gary Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 30 jaqueline Drive, Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 jaqueline Drive, Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang