+13
Selfsorg in Ballito

Calla-Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 30 Jacqueline Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Calla-Cottage is 'n bekoorlike eenslaapkamerkothuis in Ballito en is sentraal naby die winkelsentrum en strand geleë.

Die stylvolle kothuis is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n TV, gemaklike rusbanke en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan die swembad en braaigeriewe op die perseel benut.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Eloise S
5.0
Friendly, warm welcome. Exceptionally clean, comfortable and well maintained. I loved my stay. The guest house was clean, comfortable a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Charmaine M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ervaring. Alles wat nodig is vir jou kort verblyf. Baie dankie!
Okt 2025
Steve J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic host, great stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elsabe C
Besigheidsreis
5.0
Aangenaam. Goeie waarde vir geld.
Mei 2025
Luanette V
Saam met lewensmaat
3.2
Cottage itself is lovely. The cottage itself is lovely inside — clean, comfortable, and well equipped with everything that is needed fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 30 Jacqueline Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Calla-Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

30 Jacqueline Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe52359f46a25d5dfebedeb9a274a15b4834d225ef111daaa92133322faa78fa3300060b937f54cb126bb178143db2c5f60e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 30 Jacqueline Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5325007 31.2127542
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang