6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 North Beach Road, Umdloti, 4380, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Camarque 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks met 'n uitsig oor die Umdloti-getypoel en see. Die strandfront-kompleks is oorkant Umdloti-strand en naby La Mercy-strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en - kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele, 'n gemaklike sitkamerstel, asook 'n TV met DStv en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 256
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 27 North Beach Road, Umdloti, 4380, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Camarque 11 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 North Beach Road, Umdloti, 4380, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang