Camden Stay
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Doig Road, Ottery, Cape Town, 7780, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Camden Stay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Ottery wat ideaal vir 'n gesinwegbreek is.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitarea het sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix en gratis WiFi.
Die verblyf is die perfekte basis vanwaar gaste Kaapstad kan verken. Kirstenbosh Botaniese Tuine is 10 km vanaf die verblyf, die V&A Waterfront is 19 km ver en Tafelberg is 22 km vanaf die verblyf.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 31 Doig Road, Ottery, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Doig Road, Ottery, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang