- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Camp Graham, Kosibay, 3973, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Camp Graham Kosibay bied kothuise, tradisionele hutte en kampeerplek in Kosibay.
Verblyf is beskikbaar in 1 kothuis met lugversorging, 1 riethut in ware Tembe-styl en 2 skaduryke kampplekke met krag. Die kothuis is geskik vir 3 gaste en het 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n leefarea. Die Tembe-hut is geskik vir 2 gaste en het 'n oopplan-leefarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kampplekke deel 'n badkamer, 'n groot lapa en 'n braai-area.
Die lodge het ook 'n groot gemeenskaplike buite-kombuis met 'n yskas, vrieskas en 'n gasstoof. Daar is 'n kragopwekker wat lig voorsien indien die krag sou afgaan. Daar is 'n kamp- en area-gids teen 'n ekstra koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Clive Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Camp Graham, Kosibay, 3973, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Camp Graham Kosibay het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Camp Graham, Kosibay, 3973, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang