Camp Graham Kosibay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Hoofkothuis
- Selfsorg vir 2 volwassenes en 2 kinders.
- Tradisionele Tembe-hut
- Selfsorg vir 2 volwassenes.
- Kampplekke
- Kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie kamptoerusting saambring.
Huisreëls
'n 4x4 word aanbeveel, maar 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte sal kan werk om die kamp te bereik.
Opsioneel:
Daaglikse skoonmaakdiens teen R160 per dag.
Kampeerhelper en plaaslike gids teen R160 per dag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camp Graham, Kosibay, 3973, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom