+48

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Brendon R
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Very pleasant place. Close to everything. Camp Jonathan, along with its staff, is a very pleasant and easy-going place to stay in. It's close enough to everything you'd want to experience but not close enough to be noisy. Safe. Quiet. Friendly guests and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Sal Camp Jonathan altyd aanbeveel. Gasvrou kommunikeer en so hulpvaardig. Baie gerieflik en skoon verblyf. Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Familie tyd saam in 'n skoon vriendelike omgewing. Baie lekker gebly. Die kinders was veilig en al kon ons nie strand toe gaan elke dag nie, het hul dit geniet in die swembad. Die mense was vriendelik en baie hulpvaardig. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker. Het baie goed gegaan en was naby alles waar ons wou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lekker! Ons het baie lekker gebly. Die plek was baie skoon en netjies. Die eienaar en werkers was baie vriendelik. Dit was lekker om in en om die swembad te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Value for money! Great customer service and very helpful. Ice and charcoal available on site. I would definitely use Camp Jonathan again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca K
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Die kuier was gemaklik en gerieflik, met vriendelike en hulpvaardige personeel. Die kamer sowel as die perseel is skoon en netjies. Die diens by Camp Jonathan was goed en die personeel vriendelik, enige vrae wat ons gehad het, is vriendelik beantwoord en ons het goeie advies ontvang. Die kombuis is skoon en maklik om te gebruik en het 'n gesellige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray V
Lang verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2023

Lekker, rustig, netjies. Dis lekker om nie te hoef skottelgoed was nie vir 'n Ma wat elke dag moet kosmaak is dit 'n plus punt. Die mense doen dit vir jou. Kombuis is goed toegerus en daar is plek vir almal om te kan kosmaak soos jy moet. Jy kan regtig net rus en die tyd saam jou mense geniet. Ten spyte van die beurtkrag het die bestuur als in hulle vermoë gedoen om dit vir ons gemaklik en lekker te maak. Ons sal beslis dit weer doen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacky W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

We were pleasantly surprised by Camp Jonathan. The friendly staff were helpful and always available. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Amazing, clean, quiet, friendly staff Was amazing and everyone was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Inna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 596
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 596
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 596
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Sodwana Road, Sodwana Bay, 3170, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 129 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabc093b1f38bb31a6338f187f42156cf43f577ec602d1ef1cea971b68e687fbea5f66893b002b70b0adc799e95cbbcb38acc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R596 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Sodwana Road Sodwana Bay 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -27.511129001967 32.658633607472

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang