20 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Collings Pass Road, Verkykerskop, 9882, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Kamp Skeurklip is net buite Verkykerskop geleë en is ideaal vir 'n gesin of 'n groot groep wat op soek is na 'n wegbreek uit die stad. Dit word aanbeveel om hierdie kampplek met 'n 4x4-voertuig te bereik.
Dié kampplek het slaapplek vir 20 gaste en beskik oor 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Daar is onderdak-opwasgeriewe buite die badkamers.
'n Donkie voorsien warm water en hout word voorsien. Neem asb. kennis dat die donkie nie 'n groot vuur nodig het nie, 'n klein vuur is genoeg om die water te laat kook. As die vuur te warm is, sal stoom by die krane uitkom.
Dié kampplek het ook 'n braai en die eienaars het gekapte hout wat te koop is. Neem asb. kennis dat hierdie kamp nie elektrisiteit het nie en daar is beperkte selfoonontvangs. Aktiwiteite in die area sluit bergwandelings, baarshengel, voël- en veldblommekyk in.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cecile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Collings Pass Road, Verkykerskop, 9882, Vrystaat
- Gaste dink Camp Skeurklip het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Collings Pass Road, Verkykerskop, 9882, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang