+37
Selfsorg in Bushmans River

Canela Safari House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maria S
Kort verblyf
4.2
Apr 2026

Aangenaam maar baie noodsaaklikhede kort opgradering. Ons het lekker gebly danksy die goeie ligging en mooi uitsig. Sleutelreelings was swak. Instruksies om die huis te kry was swak. Aanwysings was na 'n plaashek naby. 3 TV's maar net 1 werk. Defnitief nie goed skoongemaak nie. Ons stort het hare in gehad by die uitlaat. Hoofslaap onder se water was koud. Ons moes water/gas/elektrisiteit op plekke oop/aansit anders kon ons nie die badkamers/geriewe gebruik nie. Ketel is erg aangepak en ons moes die gasstoof gebruik. Ongelooflik lekker plek, maar beddens is swak kwaliteit. Hoofslaap se bed het kewers in houtsaagsels op die grond bewys daarvan. Sauna nie in werking en vuil. Lysie is lank van alles buite werking.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 465
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 465
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 465
per nag (plek vir 6)
Bespreek

6 Kabeljou Turn, Bushmans River, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA275dac131b8a7493db6b578cc33b65ed68d50a78c8168f0c1a90f2d5f6e3195f9404c3d63d05fe4212e6265d3ffcb5a6b926?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 465 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 6 Kabeljou Turn Bushmans River 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6772969 26.6450176
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang