+13
Kampeer/karavaan in Karas

Canyon Roadhouse Campsite

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Nicolas S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Wonderlike plek om te kamp. Ons het baie lekker gekamp vir twee dae en die Road House was gerieflik naby gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle K
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Dit was awesome! Baie lekker gebly! Ek sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eustace J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Goeie opsie vir kamp by Visrivier Canyon. Baie lekker plek om by te kamp as jy in die Visrivier Canyon area is. Staanplekke is redelik groot. Ablusie geriewe is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Gerieflik. Vriendelike personeel. Canyon Roadhouse is 'n moet om te besoek. Kamp plek was netjies, onder 'n kameeldoringboom. Amblusieblok was skoon met lekker warm water by storte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker naby die Visrivier en ook heerlik vir net rustig wees en afskakel. Dit was 'n fantastiese ervaring en ek het dit vreeslik geniet. Die hele plek is netjies, skoon, mooi en goed opgepas. Ablusieblokke is skoon en netjies. Restaurant was wonderlik en interessant om deur te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaque S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Lekker naby Visrivier Canyon. Naby Visrivier Canyon, mooi kamplek en lekker kuier restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Kampeer oppad terug Kaap toe. Netjiese kampplek. Fantastiese kroeg/restaurant area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Saam met vriende en kinders en dit bly 'n wenner. Weereens 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Nostalgie. 'n Juweel tussen die verlatenheid. Baie nostalgie op die perseel en in die ontvangs/restaurant area. Die kampplekke het baie spasie en die ablusies is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elva V
1 nag
4.6
Nov 2025

Onvergeetlik. Veilig, heerlike staproete, kampeer-toiletgeriewe en -badkamers netjies. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 173

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 682
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 682
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 682
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Canyon Roadhouse Campsite, Fish River Canyon, Keetmanshoop, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 120 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMF9wYkxsmFXcOAXk2U5AUEL12J4NzF4VhAzZGAheFt6CPjikQO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R682 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Canyon Roadhouse Campsite Fish River Canyon Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.523824824284 17.814344712164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang