Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Cross Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. op dat byna al die paaie in Namibië grondpaaie is en in 'n goeie toestand is.
'n Vierwielaangedrewe voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel om na Cape Cross te ry.
Vanweë die afgeleënheid is daar geen skoonmaakdienste beskikbaar nie. Die huis sal skoongemaak word voor inklok.
Water kom van die lodge af of via 'n vragmotor, so wees asb. sensitief vir die watergebruik in dié woestynland.
Elektrisiteit word deur wind en kragopwekkers by die Lodge aangedryf en is slegs op spitstye aan. Ongeveer 06:00 - 09:00 en 12:00 - 15:00.
Kerse sowel as hout vir sitkamerkaggel en houtskool vir die braai sal voorsien word, maar net soos by kampeerders, word gaste aangeraai om ekstra te bring indien dit opraak.
'n Vierwielaangedrewe voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel om na Cape Cross te ry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die C35, Cape Cross, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuriqMomGfH5PZOq4BT2FRbKHSrExfPdiEeT8kiVJ5db9taV8k2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Off the C35 Cape Cross Home No. 5 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.755431653751 13.971933708178
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem