Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode. Indien gaste in die woonstel rook, sal hulle gevra word om die woonstel dadelik te verlaat. Daar is 'n rookdek onder.
Daar is parkeerplek op die eiendom vir 1 voertuig. 'n Tweede en derde parkeerplek kan ook soms gereël word vir stiller tye. Praat asb. met die eienaar oor hierdie ekstra parkeerplek, veral oor die feesseisoen. Daar is opsies stapafstand van die eenheid af.
Gaste kan met hul eie besonderhede Netflix en YouTube op die TV kyk.
Optiesevesel-internet (50Mbps onbeperk) is beskikbaar.
Wees asb. eerlik oor jou breekskade en bied geld aan om stukkende items te vervang wanneer jy onverskillig was.
Inklok is voor 17:00.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
49 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang