+38

Captain's Inn

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Church Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Captain's Inn bied 'n gemaklike oornagverblyf in 'n gastehuis in Doorn, Welkom. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorp.

Gaste het 'n keuse tussen 5 kamers, elk met hul eie en suite-badkamer en privaat ingang. Daarbenewens beskik elke kamer oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, haardroërs, mikrogolfoonde, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe en patio's met buitesitplek. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike swembad, tuin en veilige parkering. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan in die nabyheid geniet word. Odendaalsrus is ongeveer 15.1 km weg, terwyl Bloemfontein ongeveer 154 km weg is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Donovan M
Gesin met tieners
5.0
Good. It is a well looked after place in the Free State, the price is worth the place not bad at all. The host is a very friendly perso...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Deon M
Gesin met tieners
5.0
Perfek. Baie lekker gekuier. En tot 'n familie braai ingewerk. Fantastiese gasvrou.
Okt 2025
Jannie V
Saam met vriende
5.0
Heerlik en ontspanne. Verblyf was heerlik. Die gasheer en gasvrou het regtig geen moeite ontsien om die verblyf aangenaam te maak nie. Ek het met 'n m...
Sien meer
Aug 2025
Sibusisiwe S
Saam met vriende
5.0
A wholesome and beautiful evening. Courteous and welcoming Inn manager. She communicated prior to know my preferences with regards to r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Jaco S
Saam met lewensmaat
4.8
2 aande oorgebly, sal weer daar tuisgaan. Rustig, goed geleë en gerieflik.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stephne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 51 Church Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Captain's Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Church Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb60d4dfb25144019dba89d1d8d647d7230d4d16cbf8bc64eee67d4f090ec05c28eee8677b3517f2075dadd08434820f563b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 51 Church Street Doorn 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.981025 26.754116
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang