+45
Selfsorg in Rennies Beach

Caribbean Estates 26 On Calypso

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is 'n jetty op die rivier wat teen 'n ekstra koste vir bootritte gebruik kan word.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Dagbesoekers sal nie toegelaat word nie.

Gaste meot hul besprekingsbevestigingsbrief saabring, asook bewys van betaling vir die breekskadedeposito. Dit moet uitgedruk en by ontvangs ingehandig word om die sleutels te ontvang.

Ekstra voertuie benodig voor aankoms toestemming om in die parkeerplek te parkeer. Moenie op die gras parkeer nie.

Swemhanddoeke word nie voorsien nie.

Die gasstoof sal tydens beurtkrag deur 'n aansteker aangesteek moet word.

Bring asb. skottelgoedwasser-kapsules saam vir gebruik.

Skoonmaakdienste kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word. Hierdie dienste word nie op Sondae of openbare vakansiedae gelewer nie.

Stilte tussen 23:00 en 08:30.

Let asb. daarop dat al die vensters en deure gesluit is.

Geen karavane of groot voertuie word op die landgoed toegelaat sonder om vooraf met die bestuurder te reël nie.

Die verwydering van plante, bome, takke, hout en enigiets van watter aard ook al uit die bewarea is verbode.

Inmenging met die voëls of diere word nie toegelaat nie.

Moet asb. nie die ape of die katte voer nie.

Geen visvang word vanaf Sandpiper-pier toegelaat nie. Visvang word slegs op die rivieroewer en vanaf die strand toegelaat.
Let asb. daarop dat geen vullis of rommel van enige soort van balkonne of stoepe weggegooi mag word nie.

Die aanvulling van enige items kan 'n ekstra koste tot gevolg hê.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 9 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 9 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Caribbean Estates, Off the R61, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3831a3762610aef2a2bb81704a46910391dff38c0284057c69c289a2e52634f69479c7db2691eeca2f1e93c82d7693aaca18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 12) Caribbean Estates Off the R61, Rennies Beach 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.076645192733 30.198429757989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang