+21
Selfsorg in Bela-Bela

Carlana Holiday Accommodation

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 55 Moffat Road, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Carlana Holiday Accommodation is in die hartjie van Bela-Bela, een van die gewildste toeristedorpies in die land. Ontspan in ons pragtige tuine, lê luilekker langs die swembad of stap na die wêreldbekende warmwaterbron oorkant die pad by Forever Resorts Warmbaths.

Hierdie luukse selfsorg-chalets is ingerig met alles wat jou nodig het, en dit is ideaal vir besoekers wat al die fantastiese besienswaardighede in die omgewing wil besoek. Elke chalet het 'n volledig toegeruste kombuis, lugversorging, platskerm-TV met DStv-toegang, WiFi en 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai. Daar is puik geriewe op die perseel, soos 'n sprankelende swembad en 'n speletjieskamer. Klop gerus ook aan by ons spa vir 'n massering of 'n gesigbehandeling.

Jy sal nooit verveeld wees hier nie: gaan ry bergfiets, gaan op 'n olifant-avontuur, waterski op die dam, besoek die wildpark en veel meer. Dan is daar ook nog die Mabalingwe Natuurreservaat, Loebies Roofdierpark, Thaba Kwena Krokodilplaas, Waterberg Zipline en 'n hele paar uitstekende restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Pieter E
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi plek en baie rustig. Baie vriendelike mense, baie behulpsaam.
Jul 2026
Melissa N
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi, netjies en skoon. Diens was great gewees, sal enige tyd weer teruggaan. Dit was 'n plesier om daar te kon bly.
Jul 2026
Riekie O
Saam met lewensmaat
5.0
Woonstel netjies, gasheer en gasvrou baie hulpvaardig en die vyf dae rustig en goed. Baie lekker gebly. Ana en Carlos is dierbaar, hulpvaardig en vrie...
Sien meer
Jul 2026
Carmen D
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspanned. Baie lekker gebly! Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Jun 2026
Clint C
Gesin met tieners
5.0
Peaceful. Our stay there was very peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 55 Moffat Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Carlana Holiday Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

55 Moffat Road, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5920e820cb205a2b364b947f2b70ffd9d3ce3d794ad84284d4786c35eda1105f107bc9ecd48e8c226c82d4c1ef3381cc9c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 172 5 1 5 55 Moffat Road Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.88305 28.28707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang