Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (223)
B&Bs (4)
Lodges (38)
Hotelle (1)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (166)
Nabygeleë Streke
Modimolle
Warmbad

Resensies van Bela-Bela

4.3 / 5  
volgens 332 resensies
Lees regte resensies van Bela-Bela van 332 geverifieerde gaste.
Indien jy Bela-Bela besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bela-Bela.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bela-Bela akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bela-Bela Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bela-Bela Akkommodasie

227 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R808
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bela-Bela

Harteliefhuisie bied puik verblyf vir 4 mense op Verloren Wildplaas 14 km vanaf Bela-Bela. Die kothuis is gerieflik ingerig en het 'n hoofslaapkamer en 'n solderkamer: Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar i...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bela-Bela

Die Pumba Chalets bied selfsorgverblyf in die Mabalingwe Natuurreservaat wat 9500 hektaar groot is. Die nuut opgeknapte chalets is naby vermaakgeriewe in die reservaat waar tientalle doendinge aangebied word, inslui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bela-Bela

Shala Mushe Tented Lodge @ Camp is in Bela-Bela geleë en bied gehalte-verblyf vir natuurliefhebbers wat vir 'n naweek wil wegbreek. Die tent-lodge bied fantastiese uitsigte oor die Springbokvlaktes en gaste kan hee...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bela-Bela

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 165 Loerie (b) is ’n gerieflik gemeubileerde selfsorgeenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die oopplan-eenheid beskik oor 2 enkelbeddens en het ’n privaat badkame...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela

Thuladu is 'n selfsorg-eenheid wat op die Mbizi Wildlodge in Bela-Bela geleë is. Besienswaardighede in die omgewing sluit Zwartkloof Natuurreservaat, Waterberg Zipline Adventures, Adventure with Elephants en die Ze...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bela-Bela

Gan Eden Guest Cottage is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Bela-Bela geleë is. Die kothuis is ideaal geleë, naby die middedorp met talle winkels, restaurante en ander geriewe. Die kothuis best...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela

Tambokie Lodge kan tot 6 volwassenes en 4 kinders akkommodeer. Tamboekie Lodge is 'n lieflike grasdak-lodge wat toegerus is vir selfsorg in die Mabalingwe Natuurreservaat, 'n area met 'n groot verskeidenheid voël- ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Bela-Bela

Mellowood House bied B&B-verblyf op 'n privaat wildplaas net 17 km vanaf Bela-Bela. Dit is ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike blyplek lekker naby verskeie wildreservate ver van die stad se rumoer af. Daar is...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bela-Bela

Thandile Country Lodge is op die oudste plaas in Bela-Bela geleë en dateer uit 1856. Klop by ons aan en beleef die oorspronklike plaashuis wat pragtig gerestoureer is en 7 luukse kamers met gratis WiFi bied. Vyf va...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Bela-Bela

Zebula 317 (Kukama's Rest) is 'n pragtige bosveld-lodge in Kareefontein naby Bela-Bela. Die lodge het 'n vyfslaapkamerhuis en 'n woonstel wat dié bestemming perfek vir 'n groep of familie maak. In die hoofhuis is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bela-Bela akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Waterberg blad indien jy na meer Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...