Carlsruhe Game Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ged 1A Beynespoort, Pretoria, 1000, Gauteng
- Vanaf R17 550 per nag (plek vir 27)
Beskrywing
Carlsruhe Game Lodge, 'n versteekte juweel in die bosveld naby Pretoria, bied plaasstyl-verblyf omring deur diverse wildlewe en voëllewe. Geleë naby die Premier Diamantmyn in Cullinan, bied die lodge 'n rustige toevlugsoord met verskeie aktiwiteite en ruim eenhede.
Die vakansiehuis kan tot 27 gaste akkommodeer en beskik oor en suite-badkamers, volledig toegeruste kombuise, eetareas, sitkamers, kaggels, tuine en 'n wildkykdek.
Met gemaklike akkommodasie en oorvloedige wildlewe bied Carlsruhe Game Lodge 'n ontspannende en onvergeetlike wegbreek vir gesinne, groepe of paartjies wat 'n toevlugsoord in die hartjie van die Suid-Afrikaanse bosveld soek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Ged 1A Beynespoort, Pretoria, 1000, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ged 1A Beynespoort, Pretoria, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang