6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8470 Rainbird Ridge, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Carnelie Cottage maak gebruik van sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie. Dit is 'n moderne selfsorgkothuis aan die buitewyke van Gonubie, Oos-Londen. Dit bied gerieflike verblyf aan 6 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei, breekware en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea spog met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV.
Verder is daar 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe en toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8470 Rainbird Ridge, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink Carnelie Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8470 Rainbird Ridge, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang