Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Oos-Londen

4.4 / 5  
volgens 299 resensies
Lees regte resensies van Oos-Londen van 299 geverifieerde gaste.
Indien jy Oos-Londen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oos-Londen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Londen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as East London Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Londen Akkommodasie

159 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gonubie, Oos-Londen

The Sunflower is 'n ten volle ingerigte woonstel op 'n gedeelde erf met 'n privaat ingang deur 'n outomatiese hek en ruim onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Dit is slegs 900 m vanaf die Gonubie-plankpaadjie. Dis 'n... Aanpasbare Kansellasie!

10% af Aanbod!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Oos-Londen

Rosewood Self-Catering is in Gonubie, 'n gewilde vakansiebestemming naby Oos-Londen geleë. Gonubie is ook 'n uiters gewilde visvangbestemming en dis bekend vir die jaarlikse Surfer's Marathon en die Half Iron Man-k...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Gonubie, Oos-Londen

St. Croix Cottage is 'n dubbelverdiepingkothuis met selfsorggeriewe in Gonubie, Oos-Londen. Dié vakansiehuis is ideaal vir 4 tot 5 gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek uit die stad. Die huis is stylvol ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen

Sleepwell Bed and Breakfast is in Oos-Londen geleë. Die kamers is ruim en gerieflik en ideaal vir enige besigheidsreisiger of vakansieganger. Sleepwell Bed and Breakfast is net ‘n kort entjie se ry van die strand...

Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Oos-Londen

Die Crowned Crane bied aan gaste B&B-, selfsorg- en sakpas-verblyf wat enige begroting sal pas. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom by die Crowned Crane, 'n 3-ster Toerisme Raad Gegradeerde B&B instelling wat o...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R425
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Oos-Londen

Seventh Ave Gonubie in Gonubie, Oos-Londen is 'n tweeslaapkamerwoonstel en 'n tuinwoonstel. Die tweeslaapkamerwoonstel het 2 ruim kamers met ingeboude kaste. Daar is 'n dubbelbed in die eerste kamer en 2 enkelbedd...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie, Oos-Londen

Tidewaters River Lodge is langs die Gonubierivier in Gonubie geleë en dit is waarlik 'n voël- en natuurliefhebber se paradys. Die lodge fokus spesifiek op die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. Dit is ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Oos-Londen

Bon à Vie is in Gonubie, 'n ontluikende en gewilde vakansiebestemming naby Oos-Londen. Dit is die perfekte plek vir sakereise, vakansie, sportgebeure, besoeke aan familielede of net om oor te bly! Ons kan ook grote... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen

Reef View East London bied B&B-verblyf oorkant die Nahoon-rivier. Die gastehuis is ideaal geleë naby Nahoon-strand, restaurante en winkels. Akkommodasie by Reef View East London bestaan uit 3 kamers wat elkeen un...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen

Blue's Guest House bied B&B en is net 100 m van die Bonzabaai-strand in Oos-Londen geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met die mooiste see-uitsigte, na aan 'n verskeidenheid geriewe.... Aanpasbare Kansellasie!

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Daar waar die Sonskynkus en die Wildekus ontmoet, tussen die Nahoon- en Buffelsrivier, word reisigers deur die lekke Oos-Londen begroet. Dié polsende stad is geleë in die Oos-Kaap, 'n provinsie waar besoekers so tuis voel soos olifante in die Addo. Die lang sonskyndae, warm Indiese Oseaan en prag...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...