8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 43 Collison Street, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Carpe Diem 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, oorkant die pad van Margate Tidal Pool in Margate. Die kompleks is naby 'n verskeidenheid van Margate se besienswaardighede en geriewe.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die ander slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed of 2 kinderbeddens. Die oorblywende badkamer is ingerig met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n eetkamertafel geskik vir 6 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv.
Deur die skuifdeur het gaste toegang tot 'n balkon met 'n buite-eetarea en 'n vrystaande gasbraai. Die balkon spog met 'n uitsig oor die see en die kompleks se tuin. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Margate byderhand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 757
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 43 Collison Street, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Carpe Diem 4 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Collison Street, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang