Carrington Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 60% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 55% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Geen rook binnenshuis nie. 'n Gerieflike, aangewese rookarea is buite beskikbaar. Geen troeteldiere word op die eiendom toegelaat nie. Die swembad is toegerus met 'n veiligheidsnet, wat slegs op versoek geïnstalleer word. Die trampolien is in die voortuin geleë. Stel asseblief die gasheer in kennis voor gebruik sodat die honde weggehou kan word. Geen skoene word op die trampolien toegelaat nie. Kinders moet te alle tye onder toesig wees wanneer hulle die trampolien en swembad gebruik.
Daar is 'n klein trappie tussen die sitkamer en die kombuis – wees asseblief versigtig. Dit word snags verlig vir beter sigbaarheid. Die boonste solderkamer word via 'n leer bereik. Wees asseblief versigtig wanneer u op of af klim, veral met kinders. Die kamer word aanbeveel vir kinders van 10 jaar en ouer. Ouers wat kies om jonger kinders daar te laat slaap, doen dit op eie risiko.
Die solderkamer word bereik deur 'n opening wat 'n persoon met groot L-grootte klere kan akkommodeer. Die solderluik moet toegemaak word sodra gaste binne is om veiligheid te verseker.
'n Eerlikheidswinkel met versnaperinge, houtskool en meer is beskikbaar. Betaal asseblief vir enige items wat gebruik word voor vertrek.
'n Oso-sauna is beskikbaar vir gaste se gebruik teen 'n bykomende fooi. 'n Vibrasieplaat is ook beskikbaar vir gaste se gebruik teen 'n bykomende fooi. Emosionele genesingsessies word teen 'n bykomende koste op die eiendom aangebied. Die gasheer is 'n internasionaal gesertifiseerde welstandsafrigter.
Geen partytjies of harde geraas word toegelaat nie. Stil ure is van 22:00 tot 05:00.
Die eiendom werk op 'n sonkragstelsel. Help ons asseblief om 'n betroubare en omgewingsvriendelike ervaring te handhaaf deur nie verskeie hoëkragtoestelle (bv. ketel, oond, haardroër, mikrogolfoond, lugbraaier) gelyktydig te gebruik nie. Dankie vir u begrip en samewerking.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Carringtong Road, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang