Carrow Veld Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Caroline Straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Carrow Veld Cottage is 'n selfsorgkothuis wat smaakvol ingerig is en is geleë in Graaff-Reinet. Hiér kan jy lekker kom ontspan. Dit is die ideale plek vir oornagverblyf of 'n kort vakansie.
Die kothuis het teëlvloere en dit bied gemaklike slaapplek vir 'n gesin van 6. Die en suite-hoofslaapkamer bied slaapplek vir 2 mense in 2 enkelbeddens. Verder is daar nog 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in die een kamer en 2 driekwartbeddens in die ander kamer. Daar is 'n sitkamer met 'n TV (met volledige DStv-pakket), 'n kombuisie en 'n badkamer, asook lugversorging en gratis WiFi.
Die braai-area buite is die ideale plek om by te ontspan en weg te breek van die stad se geraas. Daar is parkeerplek van die straat af beskikbaar vir motors, sleepwaens en karavane.
Carrow Veld Cottage is naby al die museums, koffiewinkels, restaurante en ander besienswaardighede in Graaff-Reinet.
Slaapplek
’n Bespreking by Carrow Veld Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 56
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- 12 Caroline Straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Carrow Veld Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Caroline Straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom