+62
Casa iNkwazi (Visarend)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid op die grondverdieping beskik oor 2 slaapkamers. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en toebehore toegerus. Die leefareas lei na 'n beskutte stoep met 'n eetarea. Die lugversorger is gekoppel aan n pre-paid krag meter. Die verblyf is omhein en het 'n privaat stoep met braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Braai
Etenstafel
Sitplek vir 6
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Casa iGwalagwala (Knysna Loerie)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die ruim en suite-slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word, en die leefarea het 'n koninggrootte-slaapbank. Die badkamer het 'n stort en 'n groot bad. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en bykomstighede toegerus. Die eenheid het waaiers en lugversorging. ‘n Wasmasjien en strykyster is beskikbaar vir gaste se gebruik. Pre-paid kragmeter. Die eenheid is omhein met 'n geplaveide sitarea buite en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Braai
Badkamer
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Tuin
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Strykyster
Strykplank
Stoomstrykyster
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Casa iNdwazela (Visvanger)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié grondverdieping-selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 gaste in 1 slaapkamer. Die ruim en-suite slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid het n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolf oond, eetgerei, breekware en toebehore toegerus is. Die leefareas lei na n beskutte stoep. Die eenheid het waaiers en lugversorging. Pre-paid kragmeter. Die eenheid sluit 'n omheinde tuin met 'n geplaveide kuier-area, 'n privaat stoeparea, en braaigeriewe in. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 6
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Casa umKhololwane (Neushoringvoel)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié troeteldiervriendelike selfsorg-eenheid is op die grondverdieping en beskik oor 2 en-suite slaapkamers. Een kamer bevat 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en toebehore. Die leefarea lei na beskutte stoep. Die eenheid is omhein en het 'n privaat stoeparea en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

1 A Cycad, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA731ab9eb865beeee524568262db259393c80411f0e809f63004d4b101f386c14264c6b69904f4f7bec0ff7a456fb887663c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1 A Cycad Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -28.966135851873 31.750530509262

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang