LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Benri | LekkeSlaap
+27

Casa Benri

Selfsorg
Casa Benri 1
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers. Een kamer bevat 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die eenhede het n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en toebehore. Die leefareas lei na n beskutte stoep. Beddegoed, linne en handdoeke is op versoek beskikbaar teen ekstra koste. Die eenheid is omhein en het 'n privaat stoeparea en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed, linne en handdoeke is op versoek beskikbaar Lugreëling.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Casa Benri 2
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié troeteldiervriendelike selfsorg-eenheid is op die grondverdieping en beskik oor 2 en-suite slaapkamers. Een kamer bevat 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en toebehore. Die leefarea lei na beskutte stoep. Beddegoed, linne en handdoeke is op versoek beskikbaar teen ekstra koste. Groot tuin. Troeteldiere word toegelaat met vooraf reeling. Die eenheid is omhein en het 'n privaat stoeparea en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed, linne en handdoeke is op versoek beskikbaar Lugreëling.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cycad A 1, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30244e6080083783045e6677ebc99e6f148c521e190758077a5bf7f5b51ddcf122e2d4c7fe1b34e062a0a14e617a3083acc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 1 A Cycad Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -28.966455 31.750155
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem