17 Stella

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gugulethu S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

It was enjoyable. The place was neat and clean. The owner makes you feel at home. I found exactly what I saw in the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Thanks for the nice review, Gugulethu. You were superb guests, also thank you. I thoroughly enjoyed how you managed to turn the tables on the weather with your braai exercise! We hope to see you back here again. Kind regards, Willie and Sonette

Cluette C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Onverbeterlik! Dis nou 'n plekkie wat ons na toe sal wil terugkom! Dierbare mense wat regtig bedoel dat mens maar kan laat weet as daar enige probleme is (het selfs met ons kar gehelp).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Hallo Cluette, en baie dankie vir die mooi resensie! Julle was 'n plesier om hier te hê, en ons hoop regtig om julle gou weer terug te sien. Die kar was gelukkig nie te moeilik nie, want ek weet maar min van karre en hulle dinge. Blote geluk dat ek wel kon help. Baie sterkte vir julle vorentoe.

Nadine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pleasant stay with a lovely host. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Thank you for the nice review. We also enjoyed your friendly and considerate stay here with us, and we hope to see you back here in future. Kind regards, Willie and Sonette

Marcel C
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Veilig, aangename diens, netjies, moeite werd. Rustig. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons het ook geniet om jou hier te hê, en ons hoop om jou gou weer terug te sien. Mooi loop vorentoe. Willie en Sonette.

Anna-Rita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent stay with friendly service. We had a wonderful stay at 17 Stella. The place was tidy, comfortable, and well-maintained. The host gave us great service, was warm and friendly, and made us feel very welcome. Everything was smooth from start to finish, and we really enjoyed our time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Hi Anna-Rita. Thank you firstly for the lovely review, but more importantly - for being such wonderful guests. We thoroughly enjoyed having you here, and we sincerely hope to see you back here in future. And a big thank you for the nice gift you gave us when you left! Wishing you a wonderful year.

Lize T
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Rustige & veilige verblyf. Willie is baie vriendelik & behulpsaam. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Thank you for the nice review, Lize. We really hope to see you back here in the future. Wishing you all the best for the rest of 2025, Willie and Sonette.

Willemien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon, netjies en veilig. Baie dankie vir die gemaklike, skoon en netjiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Hi Willemien, en dankie vir die mooi resensie. Hopelik het jy darem al herstel na die Comrades! Ons hoop om julle weer hier te sien vir 'n vakansie. Mooi loop en groete, Willie en Sonette

Louise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vriendelik en lieflik. Ja, ons het baie lekker gebly en Willie was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Hi Louise, dankie vir die mooi resensie! En julle was 'n plesier om hier by ons te ontvang. Mag julle 'n wonderlike jaar verder geniet. Baie groete.

Loyiso K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Loved every moment of my stay. My partner and I were satisfied. What a breathtaking place! Exactly as it is in the pictures! Peaceful and serene. We could not check in on time due to an accident on the way; however, Mr Willie kept checking in and reassured us he would be waiting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Hi Loyiso, and thank you very much for the good review! It was a pleasure to have you here, and to see that you enjoyed our facilities. We wish you the best for the rest of the year, and we hope to see you back here soon. Kind regards, Willie and Sonette

Elaine D
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Amazing. Fantastic, Willie is very helpful and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
17 Stella
Hi Elaine. Thank you for the good review, but it really was a pleasure to have you here. You were a kind and considerate guest, and we would be very happy to receive you here again. Kind regards, Willie and Sonette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Stella Road, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad447e88993c25f6fd86b2b1d766496944ecc0685e35684ebda253e874ae589288c0bad17347c82406944f9f5c4e58496cbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 17 Stella Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.5357816 31.2153774
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang