2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Empire Avenue, Cambridge, East London, 5247, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Casa Cambridge is 'n knus kamer op die eienaar se perseel in Cambridge, Oos-Londen, en dit bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n oornagverblyf.
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Geriewe sluit 'n TV, haardroër, strykyster, veilige parkeerplek en gratis WiFi in. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien wat met kapsules werk.
Of gaste vir besigheid of vakansie reis, hierdie lieflike kamer bied gerieflike verblyf.
Die eenheid het 'n privaat ingang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Callie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13 Empire Avenue, Cambridge, East London, 5247, Oos-Kaap
- Gaste dink Casa Cambridge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Empire Avenue, Cambridge, East London, 5247, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang