Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa con Vistas

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Gaste moet die diere, eiendom en die perseel respekteer en nie op die meubels of perseel mors nie.
- Rook is verbode in die huis, maar gaste mag buite rook. Gooi asb. die stompies in die drom.
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
- Die eienaars woon saam met hul honde op die perseel, maar dit is apart van Casa con Vistas.
- Casa con Vistas is afgeleë en sekuriteit is belangrik. Gaste moet daarom asb. voor 21:00 inklok.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Percy Fyfe Ga-Mashashane-weg, Holspruitplaas, Ga-Mashashane, 0743, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d07d8c6b9b38251d8fbe952929dd5b00c0750c91743460490d1eb2bf4860bd110cca42affdb1fec6de4225080f997f1ff9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Percy Fyfe Ga-Mashashane Road Holspruit Farm 0743 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.957758601061 29.196953497361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem