Casa con Vistas
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Chris G - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende kuierplek met wild wat by jou kom kuier.
Casa con Vistas se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Chris. Dit was 'n plesier om jou by Casa con Vistas te hê vir die naweek - jou bedagsaamheid en vriendelikheid was 'n bonus. Ons sien uit na jou volgende kuier.
Charmaine D - Jun 2023
Algehele gradering
The most amazing experience and the hosts really walked the extra mile for us Capetonians.
Casa con Vistas se terugvoer
Respect and kindness from guests make hospitality a pleasure. It was an absolute pleasure to host this wonderful family and show a little of the excitement the bush has to offer. Our close encounter with the group of African buffaloes is a rare memory that will last a lifetime. Hope to see you back soon!
Jose R - Jul 2022
Algehele gradering
Great stay. Enjoyed every minute.
Casa con Vistas se terugvoer
Die bedagsaamheid van hierdie familie is raar! Wat 'n voorreg om hierdie vriendelike familie by ons te kon ontvang. Met vars bederfies van Johannesburg, het hierdie familie reeds my hart met aankoms gesteel, vriendelik en besorgd oor die eiendom, het hierdie familie die eenheid in perfekte kondisie gelaat. Ons sal hul met ope arms terug ontvang!
Riana B - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek en baie gasvrye mense.
Lees meerCasa con Vistas se terugvoer
Dit was 'n voorreg om jul by Casa con Vistas te ontvang, en huisves. Ons is bly dat jul die binne-braai kon geniet.
Winter is vroeër vanjaar, en ons voel klaar die knyp in die lug. Wat 'n bederfie dat jul die diere van nader kon leer ken, en die buffels skep darem net daardie ekstra tikkie opwinding, waneer hul kom groet.
Binnekort begin ons 'winter voeding' verskaf, voor die woning, dan verander die area in 'n klein Serengeti, hou gerus ons sosiale media platforms dop vir foto's. Dis 'n belewenis!
Ons hoop om jul weer binnekort te sien!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Percy Fyfe Ga-Mashashane-weg, Holspruitplaas, Ga-Mashashane, 0743, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom