5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Cormorant Avenue, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Casa Da Gama Luxe is 'n bekoorlike selfsorghuis in die rustige Marina Da Gama, Muizenberg. Dit bied die perfekte toevlugsoord vir diegene wat ontspanning en gerief soek. Die eiendom is ideaal geleë en bied maklike toegang tot nabygeleë strande en plaaslike besienswaardighede.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Kinderbank is in die leefarea beskikbaar. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, wasmasjien en ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer, eetarea en kroeg het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en sluit ook 'n binnebraai in. Vir vermaak is 'n slim-TV en onbeperkte WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste 'n swembad, buitebraai en troeteldiervriendelike tuin geniet. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n hek vir ekstra gemoedsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Damien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 7 Cormorant Avenue, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Da Gama Luxe het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Cormorant Avenue, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang