Casa Isabel
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. Ingesluit in u tarief is daaglikse skoonmaakdienste, gas en elektrisiteit, parkering van die straat af en WiFi. Standaard Suid-Afrikaanse 3-puntproppe is in die huis aangebring en gereelde getoetste boorgatwater voorsien die huis van water. Let asseblief daarop dat 'n mikrogolfoond, televisie en swembad nie beskikbaar is nie.
Huisreëls
Rook binne die huis is streng verbode en kan 'n boete tot gevolg hê. Troeteldiere word ongelukkig nie op die eiendom toegelaat nie. Hanteer asseblief alle eetgerei, breekware en kooktoerusting versigtig en maak seker dat alles verantwoord is met vertrek. Onthou om die lugverkoelers af te skakel wanneer u die huis verlaat - om elektrisiteit te bespaar. Maak seker dat alle vure in die braai-area heeltemal geblus is na gebruik, aangesien onbewaakte vure gevaarlik kan wees. Hou braaivure klein en hanteerbaar, houtvure word nie toegelaat nie. Die eiendom gebruik standaard Suid-Afrikaanse driepenproppe, en skoon boorgatwater van Casa Isabel word voorsien vir drink.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Tofinho, Praia Tofo, Inhambane Province
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang