+14
Casa Kari
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Casa Kari 1 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Brackenfell in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet tydens hul besoek. Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n ekstra enkelbed met 'n uittrekbare enkelbedmatras in die leefarea vir 2 ekstra gaste. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

2 x Ekstra enkelmatras

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
Braai
Houtskool
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Houtskool
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Braai
Houtskool
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Induksieplaat
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Vermaak
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie. Partytjies en harde musiek is nie toegelaat nie. Stilte ure is tussen 21:30 en 07:30.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Casa Kari 2
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Ekstra enkelmatras

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie. Partytjies en harde musiek is nie toegelaat nie. Stilte ure is tussen 21:30 en 07:30.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

13 Handel Road, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a272415c05a4f26ab463aaf23cf8db79f071680a4612a8d31da94de6e49327687b1aef7e5cbac02ee49b210239b8cafe3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 13 Handel Road Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8728539 18.6849554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang