+16

8 gaste

4 slaapkamers

5 beddens

4 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Beachview Crescent, Seafield, Kleinemonde East, 6172, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Casa Mia bied lieflike selfsorgverblyf in Seafield, Kleinemonde-Oos. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat 'n wegbreek wil hê.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 3 slaapkamers wat met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die eerste badkamer het 'n bad en die ander 2 badkamers het 'n stort. Badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel en wasmasjien. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet en 'n gemaklike rusbank en TV in die sitkamer waar gaste kan ontspan. Wi-Fi is ook beskikbaar, asook sonpanele in geval van beurtkrag.

Gaste buite het toegang tot 'n balkon wat oor die rivier en see uitkyk, en veilige parkeerplek vir 3 voertuie. Daar is ook 'n patio onder met 'n Weber-braai. Hierdie huis is 2 minute se stap na die strand.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deborah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Beachview Crescent, Seafield, Kleinemonde East, 6172, Oos-Kaap
  • Gaste dink Casa Mia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

3 Beachview Crescent, Seafield, Kleinemonde East, 6172, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37e3f042c9c6f757b33aab9f7ee120f8de006c9b66b81050338864f692c535cee20f885268891b11ea7b814964e4f720e741?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 3 Beachview Crescent Seafield 6172 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.53748237176 27.045715336694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang