Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Seafield

5 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Seafield van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Seafield besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Seafield.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Seafield akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Seafield Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Seafield Akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seafield

Huis van Wyk is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in die rustige dorpie Seafield, 800 m van die strand af. Dié huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seafield

8 Sandpiper is 'n pragtige eenheid in 'n seekant-kompleks in die kusdorpie Kleinemonde, net 'n entjie se ry van Port Alfred af. Die huis het direkte toegang tot die strand en van die kamers kyk oor die see of rivier...

15% af Aanbod!
VanafR605
R514
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seafield

Lala Lapa Lodge is in die kusdorpie Kleinemonde, net ’n entjie se ry van Port Alfred af geleë. Die gastehuis bied verblyf aan 10 gaste in Andros, Mykonos, Paros, of Syros. Die kamers het ’n Griekse tema en het...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seafield

Lagoon View Self-catering Chalet is ’n bekoorlike selfsorg-chalet in Kleinemonde, ’n stil, rustige, pragtige en ongerepte deel van die Oos-Kaap. Kleinemonde se 2 riviere, Oos en Wes, met hul strandmere en vleila...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinemonde, Seafield

Sandpipers Paradise is 'n eksklusiewe en privaat selfsorgvakansiehuis met prentjiemooi uitsigte oor die see en die strandmeer. Sandpipers Paradise lê op 'n duin in 'n melkhoutbos. Die flora en fauna is divers en vo...

Vanaf
R1 610
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kleinemonde, Seafield

River Rock is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Seafield. Dis op die oewer van die rivier en het 'n lieflike uitsig oor die rivier vanaf die balkon. Dié woonstel is op die grondverdieping van die hu...

Vanaf
R4 200
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Seafield

Westend House Holiday Home is 'n vakansiehuis in Kleinemonde/Seafield, 'n stil stranddorpie sowat 15 km vana Port Alfred af, wat perfek vir natuurliefhebbers is. Dit kyk uit oor die riviermonding en 1,4 km vanaf die...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kleinemonde, Seafield

Nocellara Del Belice is 'n selfsorg-villa in Kleinemonde, 'n idilliese plek by die monding van die westelike Kleinemonde-vleiland en teen Kleinemonde se Blouvlagstrand. Die huis spog met interessante argitektuur, r...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Seafield

5 The Dunes bied selfsorgverblyf in 'n klein kompleks in die kusdorpie Seafield. Die area is sowat 15 km vanaf Port Alfred. Verblyf beskik oor die hoofmeenthuis en 'n aparte tuinwoonstel en daar is slaapplek vir 1...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seafield

6 at the Dunes is 'n selfsorg-vakansiehuis in Seafield, 'n klein landgoed net 20 minute vanaf Port Alfred. 6 at the Dunes het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za