+24

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2026 tot 31 Jan 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 211A Kock Street, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Casa Omi is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Rustenburg.

Die vrystaande oopplan-woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n TV en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar en toegang tot die perseel word beheer.

Dié woonstel is net 400 m van die Medicare Hospitaal af en net 3 km vanaf verskeie winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gerard N
5.0
Goeie waarde, uitstekende ligging. Casa Omi is skoon, netjies en toegerus met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Verblyf is privaat en altyd beskikba...
Sien meer
Aug 2025
Rudi V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, bekostigbare en veilige gastehuis naby aan die N4. Baie netjiese en lekker, bekostigbare en baie veilige plek naby aan winkelsentrums en bai...
Sien meer
Aug 2025
Caitlin D
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Peaceful. Friendly and helpful service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Tommie B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld en alles was so mooi en skoon binne en buite. Ons het baie lekker gebly. Beslis waarde vir geld en die eienaar was so behulpsaam. Ons ...
Sien meer
Jul 2025
Andre M
5.0
Welcoming. You are not going to get a better place to stay at. Value for money and excellent customer service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 211A Kock Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Casa Omi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Spesiale Aanbod – 10% AF!

Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

211A Kock Street, Rustenburg, 0299, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26869ceb5e7b40a1c76926de83a319a3ea55cad73ebcb6cfe708622bab82bf07740e70f5f4339105d76a6dbf6f2c16d838ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 211A Kock Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.687289773967 27.227413565413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang