10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 103 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Casablanca on the Beach is 'n mooi gesinsvilla met 'n uitsig oor die see in Zinkwazi Beach.
Die villa bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Al die slaapkamers het lugversorging en 'n waaier. Die slaapkamers het elk toegang tot 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die swembad. Elke kamer is individueel versier en het 'n koninggrootte-bed, enkelbed of 'n stapelbed. Die badkamers van die twee hoofslaapkamers is en suite en het 'n bad en stort. Die ander 2 badkamers het elk 'n bad, instapstort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na die eetarea en daar is 'n lieflike sitarea met 'n TV met die volledige DStv-pakket en WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n tafeltennistafel en veerpyltjiebord vir gaste se vermaak.
Die omsetter verseker dat gaste nie tydens beurtkrag in die donker gelaat sal word nie en hulle fone sal kan laai.
Die huis bied toegang tot 'n stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die sprankelende swembad. Daar is 'n boma waar gaste lekker saam kan braai en die dek bied 'n mooi uitsig oor die see.
Die huis is omhein en dit het 'n motorhek, elektriese heining, alarmstelsel en geslotekringtelevisie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 103 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Casablanca on the Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
103 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang