- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 44 Diaz Road, Jeffreys Bay, 1330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Casalinga On Diaz is op die strandfront in Jeffreysbaai en bied gerieflike verblyf net 80 m van die strand af.
Verblyf is beskikbaar in 4 slaapkamers wat geskik is vir 2 tot 4 gaste. Die kamers kan individueel of deur 'n groep bespreek word.
Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed of dubbel- en enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Verder het elke kamer het 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die gesinskamer het ook 'n privaat sitkamer en kombuisie en van die slaapkamers lei na 'n stoep met 'n see-uitsig.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, eet-area, 'n sitkamer, kroeg en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien en die huis het 'n alarmstelsel wat in die aand aangesit word.
Casalinga On Diaz is 600 m vanaf winkels en restaurante, 'n putt-putt-baan, 'n speelpark en 'n waterpark. Jeffreysbaai bied verskillende aktiwiteite soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, stap in die Kabeljou Natuurreservaat, berg- en vierwielmotorfietsry en gholfspeel. Gaste kan ook die Jeffreys Bay Surf of Shell Museum besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Catherine En
Danie
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 44 Diaz Road, Jeffreys Bay, 1330, Oos-Kaap
- Gaste dink Casalinga On Diaz het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 Diaz Road, Jeffreys Bay, 1330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang