LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+45
Selfsorg in Pretoria

CasaMari Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Lorraine J
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Amazing! Stunning! Super nice! Casa Mari is regtig die geldjie werd. Vriendelike mense, pragtige plekkie, regtig asof jy self by jou eie huis is. Alles is pragtig, veilige buurt en sommer net 'n rustige plek. Ek sal dit regtig aanbeveel. Die liefde en moeite wat in die plekkie ingegaan het, kan mens sommer sien. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Mare
CasaMari Guesthouse
Lorraine, baie bly julle het kom kuier. Ons waardeer die mooi woorde en vertrou om julle weer te kan huisves. Jul groep is besonders. Dankie dat julle so respekvol ons plek geniet het. CasaMari groetnis

Nella R
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Beste plek in Pretoria. Ongelooflike plek om te bly! Als wat mens nodig het en meer. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Mare
CasaMari Guesthouse
Beste Nella, dit was absoluut net 'n plesier om julle te huisves. Julle is altyd welkom om weer te kom. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Etienne D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Sal volgende keer weer daar gaan bly. Baie lekker gebly, was groot genoeg vir my en my 4 seuns. Almal was baie gelukkig. Het soortvan 'n plaas atmosfeer met die hoenders en die groentetuin, meer as genoeg plek vir die kinders om rond te hardloop en bal te skop. Snelweg is wel naby, maar jy hoor dit skaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Mare
CasaMari Guesthouse
Beste Etienne, baie dankie dit was 'n voorreg om jul by ons te kon huisves. Vertrou om jou en jou pragtige kinders sommer gou weer te sien. CasaMari groete

Claudene K
1 nag
4.8
Sep 2026

Netjies en modern, meer as die prys werd. Baie netjies en modern met so klein dorpie vibe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Ek het onlangs by CasaMari Gastehuis in Pretoria gebly en dit was wonderlik. Heerlike wegkruipplek in Pretoria. CasaMari Gastehuis is ’n pragtige plek in ’n stil en veilige buurt. Dis naby aan winkels en restaurante, maar dit voel soos ’n klein plaas weg van die stad — rustig, stil en vol natuur. Die tuin is mooi en vol voëls, en die huis is netjies en gemaklik. Ek het elke oomblik geniet! Die eienaars is baie vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Jy kan sien hulle gee regtig om vir die plek en hul gaste. Ek sal dit beslis aanbeveel en ek kom graag weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Mare
CasaMari Guesthouse
Dear Thomas, thank you so much for your beautiful review. It was wonderful to have your family with us. Hope to see you soon. Safe journey and enjoy South Africa!

Mpumelelo D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Everything was great except the WiFi, it was very slow. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Mare
CasaMari Guesthouse
Dear Mpumelelo, thank you for visiting us. Apologies for any inconvenience. I can confirm that we had the upgrade already in process, and it will be completed in the 2nd week in July 2025. Looking forward to hosting you next time with improved WiFi!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna-Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Bespreek

23 Crow Street, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b5552db2c96c60d06a9d041928fd56f18e64f973216cba80dff5045c60445012825b8f46573f3e2010e294c1580ab011f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 23 Crow Street Pretoria 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.662532281358 28.271199525725
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang