+39

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Mari-Louise S
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Baie rustig. Dit was regtig lekker rustig en skoon. Bietjie warm gewees, so 'n aircon sou lekker gewees het, maar daar is darem 'n dakwaier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Cashmere Suites
Thank you for your lovely feedback. We've just bought new remote-controlled pedestal fans for the rooms. It has been a hot summer indeed We look forward to your next visit. Warm regards, Justin

Leonie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie gerieflik & veilig. Lekker gebly, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Cashmere Suites
Thank you for your stellar review, dear Leonie We look forward to seeing you again. Warm regards, Justin

Jacqueline M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect. Johnny was very helpful and the staff were friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Cashmere Suites
Thank you for your kind words, Jacqueline We look forward to your next visit. Warm regards, Justin

Esme V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2026

Gerieflik. Uitstekende ligging vir mense wat hospitale besoek. Daar was geen haardroër en ook nie melk nie. Ander gaste het vreeslik geraas. Gemaklike kamer. Badmadjie word aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Justin
Cashmere Suites
Dear Esme, Thank you for your feedback and for taking the time to share your experience with us. We would like to mention that hairdryers are available for our guests upon request. To ensure they remain available for everyone, they are kept separately, and our caretaker would have been happy to provide one had you asked. Regarding the coffee facilities, we provide Cremora as it has a longer shelf life and helps us maintain consistent quality. However, fresh milk is also available, and our caretaker would have gladly supplied this upon request. We appreciate your comments, as they help us improve the experience we provide to our guests. We hope to have the opportunity to welcome you again in the future.

Christo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, skoon, veilig, vriendelik. Vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon, ligging perfek, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Cashmere Suites
Dear Christo Thank you for your valuable feedback. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you back at Cashmere Suites Warm regards, Justin

Lizette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful and great. Staff are friendly and helpful. Rooms are spacious and clean. Very safe, with great security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Cashmere Suites
Dear Riaan Thank you for your stellar review We are glad to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit. Warm regards, Justin

Leonie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie gerieflik & veilig. Baie dankie Blessings. Blessings het, dit ons baie vriendelik ontvang. Ons het lekker gebly & baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Cashmere Suites
Hi Leonie Thank you for your valuable review. I shall pass on your best wishes to Blessings. We look forward to your return. Warm regards, Justin

Leonie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie gerieflik & veilig. Naby geleë & gerieflik. Ons het baie lekker gebly & baie veilig gevoel. Blessings het dit ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
Cashmere Suites
Thank you for your lovely feedback

Ida C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Gasvryheid vanaf Blessing was uitstekend, ideaal vir kort verblyf. Alhoewel die bed al bietjie deurgeslaap is, het ons lekker geslaap. Die waaier was maar baie swak, en ons het nogal warm gekry, aangesien daar geen vensters is nie. Slegs 'n glasdeur. Ons het probleme op die pad gehad en het dus baie laat daar aangekom. Blessing het dadelik vir ons kom oopmaak en was regtig baie hulpvaardig en vriendelik, al was dit al na 10 in die aand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Justin
Cashmere Suites
Hi Ida Thank you for your valuable feedback. We do have extra pedestal fans as well. Please feel free to ask for one next time. We hope you had a pleasant stay otherwise and we look forward to your return Warm regards, Justin

Ronald A
1 nag Saam met vriende
4.0
Jul 2025

Lekker gerieflike plek as jy vir een aand naby die lughawe wil bly maar nie 'n go. Lekker gerieflike plek as jy vir een aand naby die lughawe wil bly maar nie 'n goeie basis om die dorp te verken nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Justin
Cashmere Suites
Thank you for your valuable feedback. We look forward to your next visit

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

395 Cape Road, Cotswold, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8eb07e3f4b69f95bf1623516e5abe57dfe888ac758f9e72044f4af7e4673aa390f0edf39e6a1d9b2b5800692e0422269bd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 395 Cape Road Cotswold 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.946116950868 25.550780715344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang