Cashmere Suites
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cape-weg 395, Cotswold, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R720 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Cashmere Suites is ideaal in Cape-weg in die vriendelike stad, Port Elizabeth, geleë, lekker naby die stad se sakegebied. Dit is ideaal vir gaste wat vir besigheid reis en vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in luukse, gerieflike suites naby die pragtige stad.
Verblyf word in 6 gaste-suites wat modern ingerig is aangebied en sluit groot en suite-badkamers en privaat balkonne in. Elke kamer het 'n haardroër, strykyster, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar, sowel as 'n paar ekstra items om gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak.
Elke gas het toegang tot gerieflike parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit agter elektriese hekke. Ontbyt kan in die stylvolle eetarea of in die welige tuin geniet word. Die instansie is net 'n klein entjie van 3 groot winkelsentrums af, naamlik Bay West Mall, Walmer Park Winkelsentrum en die Greenacres Mall.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Cape-weg 395, Cotswold, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Port Elizabeth Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cape-weg 395, Cotswold, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom