+26

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,250.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

5% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 5% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kinders en babas word toegelaat.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Partytjies word nie toegelaat nie.

Rook en vape binnenshuis is verbode. Indien 'n rookreuk in die woonstel gevind word, sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word.

Stiltetyd is tussen 22:00 en 06:00. 'n Boete sal uitgereik word vir geraasversteuring.

Indien 2 gaste bespreek, sal 1 slaapkamer gebruik word. Indien linne en handdoeke van ekstra slaapkamers gebruik word, sal dit ekstra wasgoed-/skoonmaakkoste meebring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 032
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 032
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 032
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Piesang Valley Road, Castleton, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75c8aeb880179a9dcfa277ca3e1d5f483087a0fff9c486483aab81b9fe417dc0f01588a88017d3bf8325f05defcb28f02756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 032 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Piesang Valley Road Castleton 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.0620899 23.363523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang