Catch And Release
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 09:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B4 Silver Oaks, 45 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die kusgebied van Hermanus, bied Catch And Release selfsorgverblyf, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n toegewyde werkruimte met gratis WiFi.
Gaste het ook toegang tot veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Hermanus Waterfront en Walvismuseum 1 km weg, terwyl die Hermanus Getypoel 1.4 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- B4 Silver Oaks, 45 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 09:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B4 Silver Oaks, 45 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang